Thread: Spy news
View Single Post
      12-03-2005, 12:43 PM   #11
3some
First Lieutenant
3some's Avatar
South Africa
37
Rep
314
Posts

Drives: E90 //M Sport 320i S/Black
Join Date: Oct 2005
Location: South-Africa / Pietersburg / Limpopo

iTrader: (0)

Garage List
Quote:
Originally Posted by E90Fleet
Ek het bedoel die "wack" deel


Ons kannie naby genoeg E90 vir die VSA maak nie, ons kan net omtrent 250 per dag maak op die oomblik. ( 70% word uitgevoer )

Ons maak net van hulle 325i, niks ander modelle vir hulle nie.

Meeste van hulle karre kom van Munich af, maar hulle kry ook E90 van Regensburg en Leipzig af

Ek hoor wat jy se broer maar Rosslyn hardloop nou eers op 100%.

Voorheen 65%.

Wie weet dalk kan ons die yankees happy hou as ons gelukkig is.

Die beste is dat hulle dink ons bly almal in boom huise ens.

Shame.
Appreciate 0